Tieners

TIENERS | PLANTASIE

VIR OUDERDOMME 13 TOT MATRIEK | SONDAE 09:00

 

Ons tienersel ontmoet elke Sondagoggend om 09:00 (tydens die oggenddiens). Die tieners aanbid saam met die gemeente en daarna vertrek hulle saam met Adriaan en Janine na Blasters. Ons visie vir Plantasie is dat elke tiener werklik dissipel word en meer en meer verlief word op Jesus. 

As jy belangstel, kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting!