Kontak LWD

KONTAK ONS

Vir enige verdere navrae, loer gerus na die volgende inligting:
Kantoorure:
Dinsdae tot Vrydae, 08:00 tot 17:00
Telefoonnommer:
021 981 0632
E-pos:
durbanville@lewendewoord.co.za.

Vir gebed of beradingsafsprake, kontak ons gerus by berading@lewendewoord.co.za.

OFFERGAWES

As jy voel die Here druk dit op jou hart om te saai en jy wil graag ons bankbesonderhede hê, is jy op die regte plek.

Kliek op die knoppie hier onder om die inligting te sien.

WAAR OM ONS TE KRY

Ons kerkgebou is in die Noordelike voorstede net oorkant die pad van die gewilde inkopiesentrum Cape Gate.
Ons adres is:

Lewende Woord Durbanville
Cape Gate Decor Centre
Okavango Road
Brackenfell
7560

Hier onder is 'n kaart van waar presies ons gelee is: